6 WEES moedig en sterk.+ Moenie bang wees of sidder voor hulle nie,+ want Jehovah jou God trek saam met jou. Hy sal jou nie in die steek laat of jou heeltemal verlaat nie.”+
13 Dan sal jy suksesvol wees+ as jy die voorskrifte+ en die regterlike beslissings+ sorgvuldig uitvoer wat Jehovah Moses aangaande Israel beveel het.+ Wees moedig en sterk.+ Moenie bang+ of verskrik+ wees nie.