1 Konings 8:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Jý sal egter nie die huis bou nie, maar jou seun wat uit jou lendene voortkom, hý sal die huis vir my naam bou.’+ 1 Kronieke 28:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 en uit al my seuns (want Jehovah het my baie seuns gegee)+ het hy toe my seun Salomo+ gekies om op die troon+ van die koningskap van Jehovah oor Israel te sit.
19 Jý sal egter nie die huis bou nie, maar jou seun wat uit jou lendene voortkom, hý sal die huis vir my naam bou.’+
5 en uit al my seuns (want Jehovah het my baie seuns gegee)+ het hy toe my seun Salomo+ gekies om op die troon+ van die koningskap van Jehovah oor Israel te sit.