Psalm 26:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Jehovah, ek het die woning van u huis liefgehad+En die woonplek van u heerlikheid.+ Psalm 27:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Een ding het ek van Jehovah gevra+—Dit sal ek soek:+Dat ek al die dae van my lewe in die huis van Jehovah mag woon,+Om die lieflikheid van Jehovah te sien+En sy tempel met waardering te aanskou.+ Psalm 122:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 122 Ek was bly toe hulle vir my gesê het:+“Laat ons na die huis van Jehovah+ gaan.”+
4 Een ding het ek van Jehovah gevra+—Dit sal ek soek:+Dat ek al die dae van my lewe in die huis van Jehovah mag woon,+Om die lieflikheid van Jehovah te sien+En sy tempel met waardering te aanskou.+