Deuteronomium 3:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 ‘O Soewereine Heer Jehovah, u het begin om u kneg u grootheid+ en u sterk arm+ te laat sien, want watter god is daar in die hemel of op die aarde wat sulke werke en sulke magtige dade doen soos u?+ Efesiërs 1:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 en wat die allesoortreffende grootheid van sy krag+ teenoor ons, die gelowiges, is. Dit is volgens die werking+ van die mag van sy sterkte, Openbaring 15:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hulle sing die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ en sê: “Groot en wonderbaar is u werke,+ Jehovah God, die Almagtige.+ Regverdig en waaragtig is u weë,+ Koning van die ewigheid.+
24 ‘O Soewereine Heer Jehovah, u het begin om u kneg u grootheid+ en u sterk arm+ te laat sien, want watter god is daar in die hemel of op die aarde wat sulke werke en sulke magtige dade doen soos u?+
19 en wat die allesoortreffende grootheid van sy krag+ teenoor ons, die gelowiges, is. Dit is volgens die werking+ van die mag van sy sterkte,
3 En hulle sing die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ en sê: “Groot en wonderbaar is u werke,+ Jehovah God, die Almagtige.+ Regverdig en waaragtig is u weë,+ Koning van die ewigheid.+