2 Samuel 5:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Dawid was dertig jaar oud toe hy koning geword het. Veertig jaar lank+ het hy as koning geheers. 1 Konings 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En die dae dat Dawid oor Israel regeer het, was veertig jaar.+ In Hebron+ het hy sewe jaar regeer,+ en in Jerusalem het hy drie-en-dertig jaar regeer.+
11 En die dae dat Dawid oor Israel regeer het, was veertig jaar.+ In Hebron+ het hy sewe jaar regeer,+ en in Jerusalem het hy drie-en-dertig jaar regeer.+