2 Kronieke 25:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Amaʹsia+ het op die ouderdom van vyf-en-twintig jaar koning geword, en hy het nege-en-twintig jaar in Jerusalem regeer. En sy moeder se naam was Joʹaddan,+ van Jerusalem.
25 Amaʹsia+ het op die ouderdom van vyf-en-twintig jaar koning geword, en hy het nege-en-twintig jaar in Jerusalem regeer. En sy moeder se naam was Joʹaddan,+ van Jerusalem.