2 Konings 22:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Josiʹa+ was agt jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het een-en-dertig jaar in Jerusalem regeer. En sy moeder se naam was Jediʹda, die dogter van Adaʹja, uit Boskat.+ Matteus 1:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hiskiʹa het die vader geword van Manasʹse;+Manasʹse+ het die vader geword van Amon;+Amon+ het die vader geword van Josiʹa;
22 Josiʹa+ was agt jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het een-en-dertig jaar in Jerusalem regeer. En sy moeder se naam was Jediʹda, die dogter van Adaʹja, uit Boskat.+
10 Hiskiʹa het die vader geword van Manasʹse;+Manasʹse+ het die vader geword van Amon;+Amon+ het die vader geword van Josiʹa;