Numeri 32:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 En die kinders van Gad het Dibon+ gebou en Aʹtarot+ en Aʹroër,+ Deuteronomium 2:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Van Aʹroër+ af, wat aan die oewer van die Arnonstroomvallei lê, en die stad wat in die stroomvallei lê, tot by Giʹlead was daar geen stad wat vir ons te hoog was nie.+ Jehovah ons God het hulle almal aan ons oorgelewer.
36 Van Aʹroër+ af, wat aan die oewer van die Arnonstroomvallei lê, en die stad wat in die stroomvallei lê, tot by Giʹlead was daar geen stad wat vir ons te hoog was nie.+ Jehovah ons God het hulle almal aan ons oorgelewer.