32 En die owerste van die owerstes van die Leviete was Eleaʹsar,+ die seun van die priester Aäron, wat toesig gehad het oor dié wat die verpligting ten opsigte van die heiligdom nagekom het.
6 “En die kinders van Israel het van Beʹërot Beneʹ-Jaʹäkan+ af weggetrek na Moseʹra. Daar het Aäron gesterf, en hy is daar begrawe;+ en sy seun Eleaʹsar het in sy plek as priester begin dien.+