1 Samuel 1:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 1 En daar was ’n sekere man van Ramataʹim-Soʹfim+ van die bergstreek van Eʹfraim,+ en sy naam was Elʹkana,+ die seun van Jeroʹham, die seun van Eliʹhu, die seun van Tohu, die seun van Suf,+ ’n Efraimiet. 1 Kronieke 6:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Wat Elʹkana betref, die seuns van Elʹkana was sy seun Sofai,+ en sy seun Nahat,
1 En daar was ’n sekere man van Ramataʹim-Soʹfim+ van die bergstreek van Eʹfraim,+ en sy naam was Elʹkana,+ die seun van Jeroʹham, die seun van Eliʹhu, die seun van Tohu, die seun van Suf,+ ’n Efraimiet.