22 Toe hulle optrek, die Negeb in,+ het hulle by Hebron+ gekom. En Ahiʹman, Sesai en Talmai,+ dié wat vir Enak+ gebore is, was daar. Terloops, Hebron+ is sewe jaar voor Soan+ van Egipte gebou.
11 Hulle het derhalwe Kirjat-Arba+ (die genoemde Arba was die vader van Enak),+ dit wil sê Hebron,+ in die bergstreek van Juda,+ en sy omliggende weiveld aan hulle gegee;