Josua 19:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En daarvandaan het dit ooswaarts geloop in die rigting van die sonsopgang na Gat-Hefer,+ na Et-Kasin, en na Rimmon uitgegaan en is dit na Nea getrek. Josua 21:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Dimna+ en sy weiveld, Naʹhalal+ en sy weiveld; vier stede.
13 En daarvandaan het dit ooswaarts geloop in die rigting van die sonsopgang na Gat-Hefer,+ na Et-Kasin, en na Rimmon uitgegaan en is dit na Nea getrek.