Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 50:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En Josef het Eʹfraim se kinders van die derde geslag gesien,+ ook die kinders van Magir,+ Manasʹse se seun. Hulle is op Josef se knieë gebore.+

  • Numeri 26:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Die seuns van Manasʹse+ was: Van Magir+ die familie van die Magiriete. En Magir het die vader van Giʹlead+ geword. Van Giʹlead die familie van die Gileadiete.

  • Numeri 27:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Toe het die dogters van Selofʹhad,+ die seun van Hefer, die seun van Giʹlead, die seun van Magir, die seun van Manasʹse,+ van die families van Manasʹse, die seun van Josef, nader gekom. En dít was die name van sy dogters: Magla, Noa en Hogla en Milka en Tirsa.+

  • Deuteronomium 3:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En aan Magir+ het ek Giʹlead gegee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel