Rigters 9:54 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 54 Hy het dus gou die dienaar geroep wat sy wapens gedra het en vir hom gesê: “Trek jou swaard en maak my dood,+ sodat hulle nie van my sal sê: ‘’n Vrou het hom doodgemaak’ nie.” Onmiddellik het sy dienaar hom deurboor, sodat hy gesterf het.+ 2 Samuel 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Toe het hy gesê: ‘Kom staan asseblief oor my en maak my vir seker dood, want die kramp het my oorval, omdat my siel+ nog heeltemal in my is.’
54 Hy het dus gou die dienaar geroep wat sy wapens gedra het en vir hom gesê: “Trek jou swaard en maak my dood,+ sodat hulle nie van my sal sê: ‘’n Vrou het hom doodgemaak’ nie.” Onmiddellik het sy dienaar hom deurboor, sodat hy gesterf het.+
9 Toe het hy gesê: ‘Kom staan asseblief oor my en maak my vir seker dood, want die kramp het my oorval, omdat my siel+ nog heeltemal in my is.’