Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 7:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Het ek ooit, in al die tyd dat ek onder al die kinders van Israel rondgetrek het,+ met een van die stamme van Israel+ wat ek beveel het om my volk Israel as herder te lei, ’n woord gespreek en gesê: ‘Waarom het julle nie vir my ’n huis van sederhout gebou nie?’”’

  • Psalm 78:71
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 71 Agter die sogende ooie+

      Het hy hom weggehaal om ’n herder te wees oor Jakob, sy volk,+

      En oor Israel, sy erfdeel.+

  • Johannes 10:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Ek is die goeie herder;+ die goeie herder doen afstand van sy siel ten behoewe van die skape.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel