9 Esau het derhalwe na Isʹmael toe gegaan en Maʹhalat, die dogter van Isʹmael, die seun van Abraham, die suster van Neʹbajot, by sy ander vrouens as vrou geneem.+
7 Al die kuddes van Kedar+—hulle sal by jou bymekaargebring word. Die ramme van Neʹbajot+—hulle sal jou dien.+ Met goedkeuring sal hulle op my altaar kom,+ en ek sal my luisterryke huis versier.+