Hooglied van Salomo 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 “’n Donker meisie is ek, maar lieflik, o dogters van Jerusalem,+ soos die tente van Kedar,+ en tog soos die tentdoeke+ van Salomo. Jesaja 21:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En dié wat oorbly van die aantal boogskutters, die sterk manne van die kinders van Kedar, sal min word,+ want Jehovah, die God van Israel, het dit gespreek.”+ Esegiël 27:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Die Arabiere+ en al die owerstes van Kedar+ was koopmanne in jou diens. In ramlammers en ramme en bokramme+—daarin was hulle jou koopmanne.
5 “’n Donker meisie is ek, maar lieflik, o dogters van Jerusalem,+ soos die tente van Kedar,+ en tog soos die tentdoeke+ van Salomo.
17 En dié wat oorbly van die aantal boogskutters, die sterk manne van die kinders van Kedar, sal min word,+ want Jehovah, die God van Israel, het dit gespreek.”+
21 Die Arabiere+ en al die owerstes van Kedar+ was koopmanne in jou diens. In ramlammers en ramme en bokramme+—daarin was hulle jou koopmanne.