Rigters 6:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 En Jehovah se gees+ het Giʹdeon omhul sodat hy op die horing geblaas het,+ en die Abiësriete+ is bymekaargeroep om hom te volg. Rigters 13:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Na verloop van tyd het Jehovah se gees+ hom in Maʹhane-Dan+ tussen Sora+ en Estaʹol+ begin aandryf.
34 En Jehovah se gees+ het Giʹdeon omhul sodat hy op die horing geblaas het,+ en die Abiësriete+ is bymekaargeroep om hom te volg.
25 Na verloop van tyd het Jehovah se gees+ hom in Maʹhane-Dan+ tussen Sora+ en Estaʹol+ begin aandryf.