Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 8:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 en om vir hom hoofde oor duisend+ en hoofde oor vyftig+ aan te stel, en party om vir hom te ploeg+ en om sy oes in te samel+ en om sy oorlogstuig+ en voorwerpe vir sy strydwaens+ te maak.

  • 1 Samuel 22:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Toe het Saul vir sy knegte wat om hom staan, gesê: “Luister asseblief, julle Benjaminiete. Sal die seun van Isai+ ook aan julle almal lande en wingerde gee?+ Sal hy julle almal as hoofde oor duisend+ en hoofde oor honderd aanstel?

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel