Deuteronomium 1:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Toe het ek die hoofde van julle stamme geneem, wyse en ervare manne, en hulle as hoofde oor julle aangestel, hoofde oor duisend en hoofde oor honderd en hoofde oor vyftig en hoofde oor tien en beamptes van julle stamme.+ Deuteronomium 33:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Soos die eersgeborene van ’n bul is sy prag,+En sy horings is die horings van ’n wilde bul.+Daarmee sal hy volke stoot,+Almal saam tot aan die eindes van die aarde,En dit is die tienduisende van Eʹfraim,+En dit is die duisende van Manasʹse.”
15 Toe het ek die hoofde van julle stamme geneem, wyse en ervare manne, en hulle as hoofde oor julle aangestel, hoofde oor duisend en hoofde oor honderd en hoofde oor vyftig en hoofde oor tien en beamptes van julle stamme.+
17 Soos die eersgeborene van ’n bul is sy prag,+En sy horings is die horings van ’n wilde bul.+Daarmee sal hy volke stoot,+Almal saam tot aan die eindes van die aarde,En dit is die tienduisende van Eʹfraim,+En dit is die duisende van Manasʹse.”