2 Samuel 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En die oorlog tussen die huis van Saul en die huis van Dawid het lank voortgeduur;+ en Dawid het gaandeweg sterker geword,+ en die huis van Saul het al hoe meer agteruitgegaan.+ Job 17:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Die regverdige hou deurentyd vas aan sy weg,+En die een wat rein van hande is,+ neem voortdurend toe in sterkte.+
3 En die oorlog tussen die huis van Saul en die huis van Dawid het lank voortgeduur;+ en Dawid het gaandeweg sterker geword,+ en die huis van Saul het al hoe meer agteruitgegaan.+
9 Die regverdige hou deurentyd vas aan sy weg,+En die een wat rein van hande is,+ neem voortdurend toe in sterkte.+