8 “Wat jou betref, Juda,+ jou broers sal jou prys.+ Jou hand sal agter op die nek van jou vyande wees.+ Die seuns van jou vader sal hulle voor jou neerwerp.+
10 Die septer sal van Juda nie wyk nie,+ ook nie die aanvoerderstaf tussen sy voete uit nie, totdat Silo kom;+ en aan hom sal die gehoorsaamheid van die volke behoort.+
12 Die hand van die ware God was ook in Juda om hulle een hart+ te gee om die gebod+ van die koning en die vorste in die saak van Jehovah+ uit te voer.