Numeri 34:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Van die berg Hor af moet julle die grenslyn tot by die ingang van Hamat+ trek, en die eindpunt van die grens moet by Sedad+ wees. Sagaria 9:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En ook Hamat+ sal daaraan grens; Tirus+ en Sidon,+ want hy is baie wys.+
8 Van die berg Hor af moet julle die grenslyn tot by die ingang van Hamat+ trek, en die eindpunt van die grens moet by Sedad+ wees.