1 Samuel 7:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Toe het die manne van Kirʹjat-Jeaʹrim+ gekom en die ark van Jehovah geneem en dit in die huis van Abinaʹdab+ op die heuwel ingebring, en hulle het sy seun Eleaʹsar geheilig om die ark van Jehovah te bewaak.
7 Toe het die manne van Kirʹjat-Jeaʹrim+ gekom en die ark van Jehovah geneem en dit in die huis van Abinaʹdab+ op die heuwel ingebring, en hulle het sy seun Eleaʹsar geheilig om die ark van Jehovah te bewaak.