Josua 15:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En die grenslyn is van die spits van die berg af na die fontein van die waters van Neftoʹag+ getrek en het na die stede van die berg Efron uitgegaan; en die grenslyn is na Baʹäla,+ dit wil sê Kirʹjat-Jeaʹrim,+ getrek. Josua 15:60 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 60 Kirjat-Baäl,+ dit wil sê Kirʹjat-Jeaʹrim,+ en Rabba; twee stede en hulle nedersettings.
9 En die grenslyn is van die spits van die berg af na die fontein van die waters van Neftoʹag+ getrek en het na die stede van die berg Efron uitgegaan; en die grenslyn is na Baʹäla,+ dit wil sê Kirʹjat-Jeaʹrim,+ getrek.