Levitikus 10:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hierop het ’n vuur van Jehovah uitgegaan en hulle verteer,+ sodat hulle voor Jehovah gesterf het.+ 2 Samuel 6:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Daarop het Jehovah se toorn+ teen Ussa ontvlam, en die ware God het hom daar getref+ weens die oneerbiedige daad, sodat hy daar naby die ark van die ware God gesterf het.+
7 Daarop het Jehovah se toorn+ teen Ussa ontvlam, en die ware God het hom daar getref+ weens die oneerbiedige daad, sodat hy daar naby die ark van die ware God gesterf het.+