2 Samuel 6:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En Dawid wou nie die ark van Jehovah na hom toe oorbring in die Stad van Dawid+ nie. Daarom het Dawid dit laat wegdraai na die huis van Obed-Edom,+ die Gittiet.+
10 En Dawid wou nie die ark van Jehovah na hom toe oorbring in die Stad van Dawid+ nie. Daarom het Dawid dit laat wegdraai na die huis van Obed-Edom,+ die Gittiet.+