Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 30:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Toe het Laban vir hom gesê: “As ek dan nou guns in jou oë gevind het—ek het die voortekens sodanig opgeneem, dat Jehovah my om jou ontwil seën.”+

  • Genesis 39:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En vandat hy hom aangestel het oor sy huis en oor alles wat syne was, het Jehovah die huis van die Egiptenaar danksy Josef bly seën, en Jehovah se seën was op alles wat hy in die huis en in die veld gehad het.+

  • 1 Kronieke 26:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Ammiʹël, die sesde, Isʹsaskar, die sewende, Peülʹletai, die agtste; want God het hom geseën.+

  • Spreuke 3:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Dan sal jou voorraadskure met oorvloed gevul word;+ en van nuwe wyn sal jou parskuipe oorloop.+

  • Spreuke 10:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Die seën van Jehovah—dit maak ryk,+ en hy voeg daar geen pyn by nie.+

  • Maleagi 3:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Bring al die tiendes+ in die voorraadkamer, sodat daar voedsel in my huis kan wees;+ en stel my asseblief hierin op die proef”,+ het Jehovah van die leërs gesê, “of ek nie vir julle die sluise van die hemel sal oopmaak+ en op julle ’n seën sal uitstort totdat daar geen gebrek meer is nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel