Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 23:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Want Jehovah jou God wandel in jou kamp om jou te verlos+ en om jou vyande aan jou oor te lewer;+ en jou kamp moet heilig wees,+ sodat hy niks onwelvoegliks by jou sien en hom beslis daarvan afwend om jou te vergesel nie.+

  • Rigters 4:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Deboʹra het toe vir Barak gesê: “Staan op, want vandag sal Jehovah Siʹsera beslis in jou hand gee. Is dit nie Jehovah wat voor jou uitgetrek het nie?”+ En Barak het met tienduisend man agter hom aan teen die berg Tabor afgegaan.

  • Jesaja 45:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Ek sal voor jou uit gaan,+ en die bulte sal ek gelykmaak.+ Die koperdeure sal ek verbreek en die ystergrendels stukkend slaan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel