Psalm 33:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Jehovah het die raad van die nasies verbreek;+Hy het die gedagtes van die volke verydel.+ 2 Tessalonisense 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Dit is dan waarom God ’n werking van dwaling na hulle laat gaan, dat hulle die leuen sal glo,+