Numeri 23:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 God is nie ’n mens dat hy leuens sou vertel nie,+Ook nie ’n mensekind dat hy sou spyt voel nie.+Het hy dit gesê en sal hy dit nie doen nie,En het hy gespreek en sal hy dit nie uitvoer nie?+ 1 Konings 22:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En nou, kyk, Jehovah het ’n bedrieglike gees in die mond van al hierdie profete van u geplaas;+ maar Jehovah het rampspoed oor u gespreek.”+ Esegiël 3:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Maar as jy ’n goddelose gewaarsku het+ en hy hom nie van sy goddeloosheid en van sy goddelose weg afkeer nie, dan sal hy vir sy oortreding sterf;+ maar wat jou betref, jy sal jou siel verlos het.+
19 God is nie ’n mens dat hy leuens sou vertel nie,+Ook nie ’n mensekind dat hy sou spyt voel nie.+Het hy dit gesê en sal hy dit nie doen nie,En het hy gespreek en sal hy dit nie uitvoer nie?+
23 En nou, kyk, Jehovah het ’n bedrieglike gees in die mond van al hierdie profete van u geplaas;+ maar Jehovah het rampspoed oor u gespreek.”+
19 Maar as jy ’n goddelose gewaarsku het+ en hy hom nie van sy goddeloosheid en van sy goddelose weg afkeer nie, dan sal hy vir sy oortreding sterf;+ maar wat jou betref, jy sal jou siel verlos het.+