1 Konings 22:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Wat die koning van Sirië betref, hy het die twee-en-dertig hoofde+ van sy strydwaens beveel en gesê: “Julle moenie met klein of groot veg nie, maar met die koning van Israel alleen.”+ Spreuke 24:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want met bekwame leiding sal jy jou oorlog voer,+ en in die veelheid van raadgewers is daar redding.+
31 Wat die koning van Sirië betref, hy het die twee-en-dertig hoofde+ van sy strydwaens beveel en gesê: “Julle moenie met klein of groot veg nie, maar met die koning van Israel alleen.”+
6 Want met bekwame leiding sal jy jou oorlog voer,+ en in die veelheid van raadgewers is daar redding.+