Genesis 36:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Daarom het Esau in die bergstreek Seïr+ gaan woon. Esau is Edom.+ Josua 15:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En die gebied van die stam van die kinders van Juda, volgens hulle families, wat deur die lot+ toegewys is, was tot by die grens van Edom,+ die wildernis Zin,+ tot die suidelike punt van die Negeb.+
15 En die gebied van die stam van die kinders van Juda, volgens hulle families, wat deur die lot+ toegewys is, was tot by die grens van Edom,+ die wildernis Zin,+ tot die suidelike punt van die Negeb.+