Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 En jy weet vandag goed, en jy moet dit in jou hart terugroep, dat Jehovah die ware God is in die hemel daar bo en op die aarde hier onder.+ Daar is geen ander nie.+

  • Josua 2:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Toe ons dit hoor, het ons hart begin smelt,+ en weens julle het daar nog geen gees in enigiemand opgekom nie,+ want Jehovah julle God is God in die hemel daar bo en op die aarde hier onder.+

  • 1 Konings 8:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 en hy het gesê: “O Jehovah, die God van Israel,+ daar is bo in die hemel of onder op die aarde geen God soos u nie,+ wat die verbond en die liefderyke goedhartigheid+ hou teenoor u knegte+ wat met hulle hele hart voor u wandel,+

  • Matteus 6:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Julle moet dan só bid:+

      “‘Ons Vader in die hemele, laat u naam+ geheilig word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel