Psalm 25:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 My oë is voortdurend op Jehovah,+Want hý haal my voete uit die net.+ Psalm 62:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 62 Ja, my siel wag in stilte op God.+Van hom kom my redding.+