6 Hierop het Jehovah vir Josua gesê: “Moenie vir hulle bang wees nie,+ want môre omstreeks hierdie tyd lewer ek hulle almal gesneuweld aan Israel oor. Hulle perde se hakskeensenings sal jy afsny+ en hulle strydwaens sal jy met vuur verbrand.”+
7 “Wees moedig en sterk.+ Moenie bang+ of verskrik+ wees weens die koning van Assiʹrië+ en weens die hele menigte wat by hom is+ nie; want by ons is meer as by hom.