8 En Jehovah trek voor jou uit. Hy sal voortdurend met jou wees.+ Hy sal jou nie in die steek laat of jou heeltemal verlaat nie. Moenie bang of verskrik wees nie.”+
25 En Josua het vir hulle gesê: “Moenie bang of verskrik wees nie.+ Wees moedig en sterk, want so sal Jehovah doen met al julle vyande teen wie julle oorlog voer.”+