1 Konings 22:48 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 Joʹsafat het Tarsisskepe+ gebou om na Ofir te gaan vir goud; maar hulle het nie gegaan nie, omdat die skepe by Eʹseon-Geʹber vergaan het.+
48 Joʹsafat het Tarsisskepe+ gebou om na Ofir te gaan vir goud; maar hulle het nie gegaan nie, omdat die skepe by Eʹseon-Geʹber vergaan het.+