8 Daarna het Kain vir sy broer Abel gesê: “Laat ons die veld ingaan.” Terwyl hulle in die veld was, het Kain sy broer Abel aangeval en hom doodgemaak.+
5 Daarna het hy na die huis van sy vader in Ofra+ gegaan en sy broers, die seuns van Jerubʹbaäl, sewentig man, op een klip doodgemaak,+ maar Jotam, die jongste seun van Jerubʹbaäl, het oorgebly, omdat hy weggekruip het.