9 maar jy erger begin handel het as almal wat voor jou was en jy vir jou ’n ander god+ en gegote beelde+ gaan maak het om my aanstoot te gee+ en jy my agter jou rug gewerp het;+
4Hoor die woord van Jehovah, o kinders van Israel, want Jehovah het ’n regsaak met die inwoners van die land,+ want daar is geen waarheid+ of liefderyke goedhartigheid of kennis van God in die land nie.+