1 Konings 15:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En Asa het gedoen wat reg was in die oë van Jehovah, soos sy voorvader Dawid.+ 2 Kronieke 14:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En hy het die hoogtes en die reukwerkstaanders+ uit al die stede van Juda verwyder; en die koninkryk het voor hom rus gehad.+
5 En hy het die hoogtes en die reukwerkstaanders+ uit al die stede van Juda verwyder; en die koninkryk het voor hom rus gehad.+