14 buiten wat die handelsreisigers en die koopmanne+ ingebring het en die goud en silwer wat al die konings van die Arabiere+ en die goewerneurs van die land vir Salomo ingebring het.
11 En van die Filistyne af het hulle vir Joʹsafat geskenke+ en geld as skatting gebring.+ Ook die Arabiere+ het vir hom kleinvee gebring, seweduisend-sewehonderd ramme en seweduisend-sewehonderd bokramme.+