2 Konings 8:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Uiteindelik het Joram met sy voorvaders ontslaap,+ en hy is by sy voorvaders in die Stad van Dawid begrawe.+ En sy seun Ahaʹsia+ het in sy plek begin regeer. 1 Kronieke 3:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 sy seun Joram,+ sy seun Ahaʹsia,+ sy seun Joas,+
24 Uiteindelik het Joram met sy voorvaders ontslaap,+ en hy is by sy voorvaders in die Stad van Dawid begrawe.+ En sy seun Ahaʹsia+ het in sy plek begin regeer.