Deuteronomium 17:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En wanneer hy op die troon van sy koninkryk gaan sit, moet hy vir hom ’n afskrif van hierdie wet in ’n boek skryf, uit dié wat in die bewaring is van die priesters, die Leviete.+
18 En wanneer hy op die troon van sy koninkryk gaan sit, moet hy vir hom ’n afskrif van hierdie wet in ’n boek skryf, uit dié wat in die bewaring is van die priesters, die Leviete.+