1 Kronieke 26:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Vir die afdelings van poortwagters:+ Van die Koragiete:+ Meselemʹja,+ die seun van Koreʹ, van die seuns van Asaf. 1 Kronieke 26:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En hulle het die lot gewerp+ vir klein sowel as groot volgens hulle vaderhuise,+ vir die verskillende poorte.
26 Vir die afdelings van poortwagters:+ Van die Koragiete:+ Meselemʹja,+ die seun van Koreʹ, van die seuns van Asaf.
13 En hulle het die lot gewerp+ vir klein sowel as groot volgens hulle vaderhuise,+ vir die verskillende poorte.