11 En hulle het die afgetelde geld oorgegee in die hande van dié wat die werk gedoen het,+ wat oor die huis van Jehovah aangestel was. Op hulle beurt het hulle dit uitbetaal aan die bewerkers van hout en aan die bouers wat aan die huis van Jehovah gewerk het,