16 Daarna het hy die voorwerpe wat op die tafel is, sy skottels en sy bekers en sy bakke en sy kanne waarmee drankoffers uitgegiet sou word, van suiwer goud gemaak.+
84 Dít was die inwydingsoffer+ van die altaar van die kant van die owerstes+ van Israel op die dag toe dit gesalf is: twaalf silwerskottels, twaalf silwerbakke,+ twaalf goue bekers;