25 Toe het Jehovah in ’n wolk neergedaal+ en met hom gepraat+ en van die gees+ wat op hom was, weggeneem en dit op elkeen van die sewentig ouer manne geplaas. En toe die gees op hulle gaan rus, het hulle as profete opgetree; maar hulle het dit nie weer gedoen nie.+
14 En wat Jahaʹsiël betref, die seun van Sagariʹa, die seun van Benaʹja, die seun van Jeïel, die seun van Mattanʹja, die Leviet uit die kinders van Asaf,+ die gees+ van Jehovah het in die midde van die gemeente oor hom gekom.