Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 29:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Dan sal hulle moet sê: ‘Omdat hulle die verbond van Jehovah, die God van hulle voorvaders, verlaat het,+ wat hy met hulle gesluit het toe hy hulle uit Egipteland uitgelei het.+

  • 1 Kronieke 28:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “En jy, my seun Salomo, ken+ die God van jou vader en dien+ hom met ’n volkome hart+ en met ’n gewillige siel;+ want Jehovah deursoek alle harte,+ en hy onderskei elke neiging van die gedagtes.+ As jy hom soek, sal hy hom deur jou laat vind;+ maar as jy hom verlaat,+ sal hy jou vir ewig verstoot.+

  • 2 Kronieke 15:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Gevolglik het hy uitgegaan tot voor Asa en vir hom gesê: “Luister na my, o Asa en die hele Juda en Benjamin! Jehovah is met julle solank julle met hom is;+ en as julle hom soek,+ sal hy hom deur julle laat vind, maar as julle hom verlaat, sal hy julle verlaat.+

  • Jeremia 2:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Jou slegtheid sal jou bestraf,+ en jou dade van ontrouheid sal jou teregwys.+ Weet dan en sien dat dit iets slegs en bitters is+ dat jy Jehovah jou God verlaat het en geen vrees vir my oor jou gekom het nie’,+ is die woord van die Soewereine+ Heer, Jehovah van die leërs.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel