2 Konings 12:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En Joʹsakar, die seun van Siʹmeat, en Joʹsabad,+ die seun van Somer, sy knegte, het hom neergeslaan, sodat hy gesterf het. Toe het hulle hom by sy voorvaders in die Stad van Dawid begrawe; en sy seun Amaʹsia+ het in sy plek begin regeer.
21 En Joʹsakar, die seun van Siʹmeat, en Joʹsabad,+ die seun van Somer, sy knegte, het hom neergeslaan, sodat hy gesterf het. Toe het hulle hom by sy voorvaders in die Stad van Dawid begrawe; en sy seun Amaʹsia+ het in sy plek begin regeer.